Cranes Nest Guest House > Waterkloof hoėrskool
Waterkloof hoėrskool
Cranes Nest Guest house is close to/ near by Waterkloof Hoėrskool
Die Hoėrskool Waterkloof is 'n skool wat daarna streef om wźreldklas onderrig aan leerders te bied. Klofies word hier voorberei vir die lewe. Hoėrskool Waterkloof is al vir verskeie jare as die top Akademiese skool in Gauteng aangewys en is een van die beste skole in Suid-Afrika.
View Larger Map
|